Stilte In Praktyk
"We do not want to be beginners.
But let us be convinced of the fact
that we will never be anything but beginners,
all our life!"
Thomas Merton
Die Gesprek
Musiek
(Klik op die skakel om te luister)
Bronne
Wanneer jy stil word kan dit help om jou foon te stel vir die tydperk wat jy gaan stil wees.
Mens kry ook baie handige apps, soos die een van Contemplative Outreach. Dit is spesifiek ontwikkel vir Centering Prayer, maar kan ook vir ander stilword-sessies gebruik word.
Groete
George en Matilda
Baie dankie julle!
ReplyDelete