Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (5)

 

 Stilte


"Wees stil en weet Ek is die Heer.

Wees stil en weet Ek is.

Wees stil en weet.

Wees stil.

Wees."

                                                      Ps 46:10


Die Gesprek 



Elemente uit die gesprek






Let Your God Love You

Be silent.
Be still.
Alone.
Empty
Before your God.
Say nothing.
Ask nothing.
Be silent.
Be still.
Let your God look upon you.
That is all.
God knows.
God understands.
God loves you
With an enormous love,
And only wants
To look upon you
With that love.
Quiet.
Still.
Be.

Let your God—
Love you.

                                        Edwina Gateley



Musiek

'n Meester van stilte in sy komposisies en musiek is die Italiaanse pianis en komponis Ludovico Einaudi. Hy weet dat die ruspunte en stiltes net so belangrik vir die melodie is as die note.

In hierdie stuk speel hy 'n klaaglied of 'n treursang vir die Noordpool, terwyl groot stukke ys in die agtergrond afbreek en in die see stort. Alles dra die kenmerke van luister.



Groete


George en Matilda 



Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda