Roeping Wyer Gesien
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Soms, in die leef in ons roeping in, het ons net iemand nodig wat by ons staan. Wat vir ons die melodie fluit wanneer ons die woorde vergeet het.
Weer eens, soos altyd, met liefde.
Mag jou lewe die tekens van liefde dra.
Veral in wat jy doen.
George & Matilda




Comments
Post a Comment