Om Wyd Te Gesels
“....... dít moet julle in gedagte hou:
elke mens moet maar te gewillig wees om te luister,
nie te gou praat nie
en nie te gou kwaad word nie.”
Jak1:19
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Oomblikke nadat ons hierdie week se gespreksopname gedoen het, stuur vriende, wat onlangs in Amerika was, hierdie foto vir ons. Hoewel dit spesifiek betrekking het op die Truth Bar in Minneapolis, kan dit ook wyer toegepas word. Die uitbeeld van 'n basiese houding van: Net diegene wat lede van ons groep is, het toegang tot die waarheid. Met so 'n ingesteldheid, is die kanse op 'n gesprek met iemand wat 'n ander siening het, of nie my standpunt steun nie, basies onmoontlik.
Musiek
Soos altyd, met liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment