Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Wanneer ons ooridentifiseer met die ego en vas oortuig is dat ons persoonlikheid die een en al is, leef ons klein lewens. Deur bewus te raak van ons persoonlikheid se outomatiese reaksies en herhalende patrone, groei ons in ons veel ruimer ware, of God-self in.
Alhoewel Nelson Mandela waarskynlik nie die Enneagram spesifiek in gedagte gehad het toe hy die woorde hieronder gesê het nie, druk dit die onderliggende beginsel van die Enneagram baie goed uit.
Musiek
Ons liefde vergesel jou op jou reis om jy te word.
George & Matilda
Comments
Post a Comment