Glinsteringe of Skynsels
'n Glinstering: In die groen-groen, Molly wat swem en
Bobby wat baldadig in die vlak water hardloop.
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Die titel van hierdie liedjie van Andrea Bocelli, Semplicemente (canto per te), kan vertaal word met, "Eenvoudig (Ek Sing Vir Jou)" "Simply (I Sing For You)."
Met liefde en die toewens van glisteringe vir jou.
George & Matilda



Comments
Post a Comment