Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (60)

 


'n Terugkyk Op Barrowfield 





Die Gesprek





Elemente Uit Die Gesprek





"Funny how places become people,
how this house and her old iron bed
still pull me in
and offer comfort when I need it."


                                                 Lori Nelson Spielman









Skhumbuzo het hierdie foto
van dié week se opname geneem.
Die kapel was die ideale ruimte
om die solder se inhoud uit te sorteer.


Musiek

Wanneer jy vir oulaas deur leë vertrekke loop en deure saggies toetrek.







Met  liefde.  Dankie dat ons Barrowfield met julle kon deel,


George & Matilda 

Comments