Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (157)

 

Kontemplatiewe Samekoms

8-10 Aug 2025





Die Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek




Musiek




Ons beplan 'n mooi, sinvolle geleentheid. Maar die heel belangrikste wat ons wil oordra - jy moet voel of jy tuisgekom het, jou skoene kan uitgeskop word en jy kan net gemaklik wees. Jy kan gesels met die handbriek los. Ons kontemplatiewes het behoefte daaraan.


Met baie liefde.


George & Matilda

Comments