“Vertel vir my ‘n storie” is ouer as honger, dwingender as koud. Cecile Cilliers Ek het dit al tevore genoem – dat daar op ‘n spesifieke tyd in my lewe temas en onderwerpe aanmeld waaroor ek nie doelbewus beheer het nie. Dis nie asof ek daarna gaan soek of daaroor uitvra nie. As ek maar weer sien staan hulle voor my deur. Sulke tye weet ek dat ek iets moet hoor en ag moet slaan. Die afgelope paar weke was dit weer so. Eers het ek en Matilda ‘n gesprek gehad met iemand wat baie jare onderwys gegee het. Veral tale, op die ou einde byna uitsluitlik Engels, tweede taal. Sy vertel hoe sy aan die begin van een skooljaar die voorgeskrewe boek, Lord of the Flies van William Golding uitgedeel het en toe s...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.