Skip to main content

Patat en die biddag



Was machen Sie? 
Nichts. 
Ich lasse das Leben auf mich regnen. 


                                                                  Rahel Varnhagen 


[Wat doen jy? 
Niks. 
Ek laat die lewe op my reën.]



~ v ~

Sit and be still
until in the time
of no rain you hear
beneath the dry wind's
commotion in the trees
the sound of flowing
water among the rocks,
a stream unheard before,
and you are where
breathing is prayer.


                                                Wendell Berry


 v ~


Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, 
en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen.

                                                                  Mat 5:44 - 45



~ v ~



Patat - Foto deur George Angus
Vroegoggend.
Klaar bloedig warm.
Patat sit
in die vensterbank.
Kyk op na die hemel.
Hy ken nie reën nie.
Het dit in sy kort lewetjie
nog nooit beleef nie.
Verwag dus niks nie.
Probeer op geen manier
vir God manipuleer
of om ‘n Opperwese
se arm te draai nie.
Hy verstom hom aan
die spreeus
en die water wat
uit die geyser
se oorvloei drup.
Sit in die lig
van die son
wat opkom.

As dit nou sou begin reën,
pluk hy
dan net
die vrug
van iets wat óns losgebid het?
Ry,
by wyse van spreke,
op die golf
van ons droogte-vroomheid,
die resultaat
van ons goeie werke?

Of staan hy
en ons
bloot
die heeltyd
in die lewe
se reën
wat in alle
vorme
om ons val?

Ek dink hy bid
daar waar hy sit.
Ek kyk na hom.
Ons bid.

Reg binne-in
God
wat om ons
‘n warm Woensdag word.


George




Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (154)

Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2025 20 - 23 Maart 2025 “God sprei die hemel uit oor die leë ruimte,  Hy laat die aarde hang waar niks is nie.  Hy versamel die water in die wolke, en hulle skeur nie onder die las nie.  Hy plaas die horison op die see,  'n grens tussen lig en donker.  Dit is maar die begin van sy dade,  ons hoor net die gefluister van sy woorde.  Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?” ‭‭Job ‭26‬:‭7‬-‭8‬, ‭10‬, ‭14‬ ‭AFR83‬‬                           Dit is weer daardie tyd van die jaar! Herfs is oral sigbaar en voelbaar en daar is die geur van kreatiwiteit en voorbereidings in die lug wanneer jy ons klein dorpie binnekom. Hierdie naweek bied ons ons jaarlikse Wakkerstroom Klassieke Musiekfees aan. Wonderlike, talentvolle musikante van oral, tegniese spanne en die mense wat hulle optredes sal bywoon, stroom na Wakkerstroom. Musiek is nie die enigste item ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (150)

Wat Die Mistici Weet   2) Ons Hoef Nie Perfek Te wees Nie “Kom na My toe,  almal wat vermoeid en swaar belas is,  en Ek sal julle rus gee.  Neem my juk op julle, en leer van My,  omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is,  en julle sal rus vind vir julle gemoed.  Want my juk is draaglik en my las is lig.” ‭‭Matteus‬ ‭11‬:‭28‬-‭30‬ ‭AFR20‬ ‬                               Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Question of the Day: How does one incorporate imperfection? In a Navajo rug there is always one clear imperfection woven into the pattern. And interestingly enough, this is precisely where the Spirit moves in and out of the rug! The Semitic mind, the Eastern mind (which, by the way, Jesus would have been much closer to) understands perfection in precisely that way. The East is much more comfortable with paradox, mystery, and non-dual thinking than the Western mind which ...

Lessons in Sunbirdish (1)

I have no way of proving that God exists. For a long, long time I believed because I didn't think I had a choice. If it is a choice between heaven and hell, you do what it takes to secure your celestial seat. Somehow I never stopped to consider why I so strongly believed in a heaven and hell, but wasn't nearly as sure that there's a God holding the keys to them. Then the sunbirds came. Slowly but surely I am being taught the dialect I need to converse with God. Or rather, to follow on what seems to be a trail that God leaves me. Being just up ahead and beckoning me all the while, it's not a chase after or a search for God, but rather a joint venture with God scouting and reporting back when my spirit runs low on this journey through life. In  A Rare Find  and  Bird on my window sill  I touched on synchronicity. I have come to believe that consciously living our moments, awakens us to the fact that there are more things in this life than meet the eyeball. Things t...