Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (69)


 Aangename Kennis, Bome



Die immergroen eik aan die begin van ons laning  


~ ❖ ~

“I frequently tramped eight or ten miles through the deepest snow
to keep an appointment with a beech-tree,
or a yellow birch, or an old acquaintance among the pines.”

                                                                  Henry David Thoreau
~ ❖ ~


Die Gesprek





Elemente Uit Die Gesprek



Skraal populiere in gelid na Tafelkop


~ ❖ ~

"Silence my soul, 
these trees are prayers."

                                          Rabindranath Tagore

~ ❖ ~





Musiek


Psithurisme - die geluid van die wind in blare, 'n sagte geluid, 'n fluistering



Wat mooi is van Eva Cassidy se Tall Trees In Georgia is hoe dit die koestering van hoë bome in tye van teleurstelling, spyt of hartseer uitdruk.





"Boom, boom, hoe sal ek jou seën?
As ek sou sê dat jou vrugte soet moet wees; jou vrugte is alreeds soet.
As ek sou sê dat jou skaduwee aangenaam moet wees; jou skaduwee is alreeds aangenaam.
As ek sou sê dat daar 'n waterstroom onder jou moet vloei; daar vloei alreeds 'n stroom onder jou!
Ek sal jou eerder só seën:
Mag dit God se wil wees dat alle lote wat van jou gekry en geplant word, soos jy sal wees."

                                                                                         Die Talmoed



Ons liefde. Altyd.


George & Matilda

Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.