Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (88)

 

Die Wil Van God


“Die Woord het mens geword en onder ons kom woon."

Joh ‭1‬:‭14‬                                     

“Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk
vir dié wat Hom liefhet.....”
‭‭
“Hiervan is ek oortuig:
geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge 
of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping 
kan ons van die liefde van God skei nie....”

‭‭Rom‬ ‭8‬:‭28; 38‬-‭39‬ ‭‬                        






Die Gesprek



Elemente Uit Die Gesprek

Wanneer ons (George & Matilda) hierdie onderwerp bepeins en vanuit eie ervaring daarna kyk, is die oorheersende tema dat God nie vêr-weg is en van daar dinge manipuleer en stuur nie. 

Dit is Jesus se boodskap - God is by julle, in julle. Só intiem vervleg dat ons nie geskei kan word nie. 

Rainer Maria Rilke druk dit pragtig uit wanneer hy teen daardie agtergrond van die weerloosheid van God praat, ja, selfs van 'n besorgdheid oor God.


What will you do, God, when I die?

I am your pitcher (when I shatter?)
I am your drink (when I go bitter?)
I, your garment; I, your craft.
Without me what reason have you?

Without me what house
where intimate words await you?
I, velvet sandal that falls from your foot.
I, cloak dropping from your shoulder.

What will you do, God? It troubles me.


From The Book of Hours I, 36                      


Musiek







Mag jy lewe soos wat 'n rivier vloei...


Met liefde


George & Matilda














Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory / From The Restory (135)

  Onlangse Oorsig / Recent Summary  Foto's Van Onlangse Gebeure / Pictures Of Recent Events 'n Huis opgeknap en geverf met 'n nuwe badkamer, die koms van lente en reën, retreats, die CMR se breimarathon, aanbied en afsluiting van die Verfrissingskursus in geestelike begeleiding, bywoon van ons kleindogter Ariana se gradeplegtigheid ("Nee Oupa, dis 'n gradige plegtigheid!") voordat sy volgende jaar grootskool toe gaan. A house renovated and painted with a new bathroom, the arrival of spring and rain, retreats, the CMR's knitting marathon, presenting and finishing the Refresher course in spiritual guidance, attending our granddaughter Ariana's graduation before she goes to big school next year. Klank / Sound Die klank van sagte reën na die storm is op baie vlakke nou gepas. The sound of gentle rain after the storm is now appropriate on many levels. Met ons liefde, soos altyd. With our love, as always. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (120)

Skuld as Motivering Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "I am convinced that guilt and shame are never from God. They are merely the defenses of the False Self as it is shocked at its own poverty — the defenses of a little man who wants to be a big man. God leads by compassion toward the soul, never by condemnation. If God would relate to us by severity and punitiveness, God would only be giving us permission to do the same (which is tragically, due to our mistaken images of God, exactly what has happened!)." Richard Rohr                 ~ ❖ ~ "It is about as hard to absolve yourself of your own guilt as it is to sit in your own lap. Wrongdoing sparks guilt sparks wrongdoing ad nauseam, and we all try to disguise the grim process from both ourselves and everybody else. In order to break the circuit we need friends before whom we can put aside the disguise, trusting that when they see us for what we fully are, they won't run away screaming w...