Jargon Gerek
~ ❖ ~
Oorsprong van die woord "Jargon"
"Jargon,” adopted from French in the 14th century, originally meant “unintelligible talk, gibberish; chattering, jabbering.” It wryly took on its current meaning, “phraseology peculiar to a sect or profession,” in the 1650s due to the fact that such speech was unintelligible to outsiders.
"The French word is believed to have been derived from the Latin word gaggire, meaning "to chatter", which was used to describe speech that the listener did not understand. The word may also come from Old French jargon meaning "chatter of birds". Middle English also has the verb jargounenmeaning "to chatter", or "twittering", deriving from Old French."
https://en.wikipedia.org/wiki/Jargon
Vandag se musiek is jargon in vrolike formaat - 'n woord wat indrukwekkend klink, absoluut niks beteken nie, maar darem ons gemoedere lig en ons herinner waarvoor regte woorde eintlik gaan.
Soos altyd, met ons liefde.
~ ❖ ~
Die Gesprek
"In die Engelse opname werk ek sagter met my jargon-woorde." (George)
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Vandag se musiek is jargon in vrolike formaat - 'n woord wat indrukwekkend klink, absoluut niks beteken nie, maar darem ons gemoedere lig en ons herinner waarvoor regte woorde eintlik gaan.
George & Matilda




👏👏👏👏👏👏👏veels geluk julle twee dinamiese sprekers ek het dit báie geniet. Ek sal Vir seker bietjie oplet na die jargons in my woordeskat...pragtig díé Superkalifraktitrs.....!!
ReplyDelete