Wat Die Mistici Weet 2.1) Nie perfek = Totaal wetteloos? “Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly voortleef, sodat die genade kan toeneem? Hoegenaamd nie!” Romeine 6:1-2 AFR20 “In die liefde is daar geen vrees nie. Inteendeel, volmaakte liefde dryf die vrees na buite; want vrees het te doen met straf, en wie vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. Ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.” 1 Johannes 4:18-19 AFR20 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In The House Of The Rising Sun vertel iemand van sy nie-perfekte lewe. Baie van die tradisionele "sondes" is daar: 'n bordeel, dobbel, drank, botsings met die gereg. Die basiese boodskap of tema wentel om spyt, ondergang en die gevolge van 'n lewe wat van koers geraak het. Waar iemand homself eintlik versaak het en die gevolge van sy dade uiteindelik sy "straf" is...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.