Wat Die Mistici Weet
4) Die Mistieke Pad Is 'n Pad van Paradokse
“Wie sy lewe behou, sal dit verloor,
en wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit behou.”
Matteus 10:39 AFR20
“Wie homself verhef, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhef word.”
Matteus 23:12 AFR20
“Ter wille van Christus
verheug ek my in swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede;
want wanneer ek swak is, juis dan is ek sterk.”
2 Korinthiërs 12:10 AFR20
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
"Bittersweet music is the sound of the soul stretching toward the light,
even in the darkest moments."
Susan Cain
"Bittersoet" is op sigself 'n paradoks.
Soos altyd, met ons liefde.
George & Matilda
Richard Rohr sê so waaghalsig: "we must even learn to love paradox, or we will never be wise, forgiving or possessing the patience of good relationships ".
ReplyDelete