Skip to main content

Posts

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (160)

Ons Binne-kompas: Feite en Diep-weet Hy sê toe vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” ‭‭Matteus‬ ‭16‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬                           “Vertrou op die Here met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie.” ‭‭Spreuke‬ ‭3‬:‭5‬ ‭AFR20‬‬                          (Oorgawe buite rasionele beheer laat iets gebeur) Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die aria " Je crois entendre encore" (Ek glo ek kan nog steeds hoor) kom uit Georges Bizet se opera, Die Pêrel Vissers. 'n Visser, Nadir, glo hy hoor 'n melodie wat onder die palms opklink - 'n half-onthoue waarheid, soos intuïsie se stil aantrekkingskrag. Diep wete voel dikwels so: 'n melodie wat jy nie heeltemal kan plaas nie, 'n stem waarvan jy nie seker is of dit joune of God s'n, of die heelal is wat deur jou neurie nie. Mag jy fyn ingestel wees op die fluistering - sag, maar krag...

From The Restory - Conversations On The Journey (159)

What The Mystics Know 7) Changed(-ing) people change people Thus, by their fruit you will recognize them.  Not everyone who says to me, ‘Lord, Lord,’  will enter the kingdom of heaven,  but only the one who does the will of my Father who is in heaven. ‭‭ Matthew‬ ‭7‬:‭20‬-‭21‬ ‭NIV                         The Conversation Elements From The Conversation Music Time is certainly one of the main ingredients in the process of change. May it be so. May we be brave. May we be changed. With all our love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (159)

Wat Die Mistici Weet 7) Verander(en)de mense verander mense Aan hulle vrugte sal julle hulle dus uitken. Nie elkeen wat vir My sê, ‘Here, Here,’ sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar net diegene wat die wil doen van my Vader in die hemele. ‭‭ Matteus‬ ‭7‬:‭20‬-‭21‬ ‭AFR20‬‬                         Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Tyd is sekerlik een van die hoof bestanddele in die proses van verandering. Mag dit so wees. Mag ons dapper wees. Mag ons verander word. Met al ons liefde. George & Matilda

From The Restory - Conversations On The Journey (158)

  What The Mystics Know 6) To Discover The Truth, You Must Become The Truth “.....you will know the truth, and the truth will set you free.” ‭‭John 8‬:‭32‬ NIV ‭                        ‬‬ The Conversation Elements From The Conversation Music The journey that's about the search and living of the truth. With all our love over this Easter time.  George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (158)

  Wat Die Mistici Weet 6) Om Die Waarheid Te Ontdek, Moet Jy Die Waarheid Word “.....en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” ‭‭Joh 8‬:‭32‬ ‭AFR83                        ‬‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die reis wat gaan oor die soeke en leef van die waarheid. Met al ons liefde oor hierdie Paastyd. George & Matilda

From The Restory - Conversations On The Journey (157)

  Contemplative Gathering 8-10 Aug 2025 The Conversation Elements From The Conversation Music We are planning a beautiful, meaningful event. But the most important thing we want to convey - you must feel like you've come home, can kick off your shoes, and can just be comfortable. You can chat with the handbrake down. We contemplatives need that. With much love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (157)

  Kontemplatiewe Samekoms 8-10 Aug 2025 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons beplan 'n mooi, sinvolle geleentheid. Maar die heel belangrikste wat ons wil oordra - jy moet voel of jy tuisgekom het, jou skoene kan uitgeskop word en jy kan net gemaklik wees. Jy kan gesels met die handbriek los. Ons kontemplatiewes het behoefte daaraan. Met baie liefde. George & Matilda