Genesing In Wonde
"The Prodigal Son"
Tekening deur Charlie Mackesy
“Ek sal dadelik na my pa toe teruggaan en vir hom sê:
'Pa, ek het teen God en teen Pa gesondig! Ek is nie meer werd om Pa se seun genoem te word nie. Behandel my soos een van Pa se dagloners.'
'Pa, ek het teen God en teen Pa gesondig! Ek is nie meer werd om Pa se seun genoem te word nie. Behandel my soos een van Pa se dagloners.'
En hy het sonder versuim na sy pa toe teruggegaan.
Toe hy nog ver aankom, het sy pa hom al gesien en hom innig jammer gekry.
Hy hardloop hom tegemoet, omhels hom en soen hom.”
Lukas 15:18-20 ('83 Vertaling)
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
The surprising thing
is that the intimate healing that spirituality brings into our lives
is often hidden in the muck and mire
of the very things about ourselves we wish were not true.
The secret opening through which we pass into wholeness
is hidden in the center of those wounds
we are most afraid to approach.
James Finley -
The Healing Path. A Memoir and an Invitation
Musiek
Al ons liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment