Slagoffermentaliteit
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Portia Nelson se gedig beeld die helingsproses by iemand met 'n slagoffermentaliteit pragtig uit.
Musiek
Gaan dit hier om 'n "arme ek" wat so vasgeval het in aangeleerde hulpeloosheid dat hy niks aanpak of wil doen nie? Of is Henry doodgewoon lui en slu?
Nietemin, 'n ou gunsteling.
Met baie liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment