Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (82)

 

Randlopers



Die Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek


"...I see myself as an “edge walker,” wandering along the hemlines of the Christ tradition. 

Perhaps you are an edge walker too. 
Edge walkers occupy a thin space and are by definition a bit lonely. 
Most people inhabit the vast spaces on both sides of edges. 
But those of us called to the thresholds—the edges between—
live in this thin space and recognize one another when we meet."

Victoria Loorz: Church Of The Wild                








Musiek

Kunstenaars is dikwels randlopers, of dit digters, skilders, skrywers, of sangers is. 

Leonard Cohen, wat in die Joodse tradisie opgegroei het, tap dikwels ook in op Christelike temas en beelde. Sy "If It Be Your Will"  is 'n mooi voorbeeld van hoe hy met gebed omgaan en aansluit by tradisionele taal en konsepte, maar dit nuut inkleur en in sy eie lewe toepas. 




Die digter, Emily Dickinson, doen dieselfde met die tradisionele seën, wat ook mooi aansluit by Victoria Loorz se Wild Church waar God in die natuur ervaar word:

In the name of the Bee –
And of the Butterfly –
And of the Breeze – Amen!


Weer eens, soos altyd, met liefde.


George & Matilda


















Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.