Steeds Losknoop
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Net om vir jouself te sê, of om die stelling te maak, "Iets gaan verander" is alreeds 'n groot tree vorentoe.
Dit gebeur nie aldag dat ons twee opnames van dieselfde stuk musiek deur dieselfde kunstenaar plaas nie. Charles Yang is egter so veelsydg en talentvol dat ons dit graag doen.
Ons hoop jy kan aanvoel hoe ernstig ons jou aanmoedig!
Met ons liefde.
George & Matilda






Comments
Post a Comment